Rebekka van Kameeldoornplaas deur Irma Joubert

Rebekka van Kameeldoornplaas deur Irma Joubert

Sluit by ons aan vir ’n baie spesiale boekbekendstelling met Irma Joubert, by Bargain Books Centurion!

Irma gaan die inspirasie agter haar splinternuwe roman, Rebekka van Kameeldoornplaas, deel en lesers se eksemplare teken.

Rebekka van Kameeldoornplaas, is ’n roerende verhaal oor identiteit, tuisvoel en die reis tussen twee wyd uiteenlopende wêrelde.

Rebekka van Kameeldoornplaas deur Irma Joubert

👉 WAS R359 | NOU R329 | SPAAR R30

Irma gaan nie net boeke teken nie; dit is ’n geleentheid om een van Suid-Afrika se mees geliefde skrywers van nader te leer ken.

@bargainbookssa @penguinbookssouthafrica

#irmajoubert #rebekkavankameeldoornplaas #bargainbookssa #event #afrikaansboeke

August 18 2026
11:00